Image for Die Perfekte Gene

Die Perfekte Gene

See all formats and editions

Hulle is boesemvriende sedert kindsbeen en toe Erin besluit om 'n baba te kry, val haar keuse vir 'n skenker outomaties op Jay. In haar o het hy die perfekte gene en tiek hy al die boksies van wat sy soek in die pa van haar kind.

Maar Jay weier volstrek om haar te help. Hy het 'n vaste meisie en Erin is soos 'n suster vir hom.

Buitendien dink hy sy is oorhaastig en moet eerder weer oor haar besluit gaan nadink. 'n Oorsese reis skep wantroue en kelder byna hulle vriendskap.

Dit dwing hulle albei om selfondersoek te doen. Kan hulle mekaar ten volle vertrou met die waarheid?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.19
Product Details
Lapa Publishers
1776359054 / 9781776359059
eBook (EPUB)
01/07/2023
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%