Image for Ben Gaan Skool Toe

Ben Gaan Skool Toe

Smit, ZulekaStrauss, Johann(Illustrated by)
See all formats and editions

Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie!

Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou!

Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak...

Zuleka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.56
Product Details
Lapa Publishers
1776351223 / 9781776351220
eBook (EPUB)
01/02/2022
Afrikaans
32 pages
Copy: 10%; print: 10%