Image for 'n Wolf in skaapsklere: en ander Afrikaanse idiome

'n Wolf in skaapsklere: en ander Afrikaanse idiome

See all formats and editions

Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poesie op die tong van sprekers le. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak. In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen - elkeen gellustreer met 'n grappige volblad-spotprent, en met 'n kort verklaring van elke idioom se betekenis.

Verder is daar 'n lys met ng idiome en verklarings agter in die boek.

Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind.

Di boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds 'n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat di pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£4.00
Product Details
Penguin
1776092163 / 9781776092161
eBook (EPUB)
01/07/2017
168 pages
Copy: 10%; print: 10%