Image for Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe

Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe

See all formats and editions

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is so saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik.

Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord.

By elke hoofstuk is daar 'n kort opsomming, vrae, vertaling van woordeskat, kritiese taalbewustheid en 'n aktiwiteit of twee.

Die gids sal onderwysers help om literere aspekte op 'n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort.

Leerders kan ook die gids op hul eie gebruik vir selfstudie.

Die antwoorde is op n QR-kode.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.99
Product Details
Lapa Publishers
0637002288 / 9780637002288
eBook (EPUB)
01/08/2023
South Africa
Afrikaans
64 pages
Copy: 10%; print: 10%