Image for Keuses wat jou lewe bepaal (eBoek): Hoe om te kom van waar jy is ... tot waar jy wil wees

Keuses wat jou lewe bepaal (eBoek): Hoe om te kom van waar jy is ... tot waar jy wil wees

See all formats and editions

Hoekom lyk dit of soveel gedrewe mense goeie doelwitte vir hul lewe stel, maar dit dikwels net nie bereik nie?

Hoekom begin baie mense hul lewe met 'n duidelike prentjie van waar hulle wil wees in hul verhoudings, finansies en professionele lewe en tog vind hulle jare later dat hulle heeltemal op die verkeerde pad is?

Hoekom bly mense se toekomsverwagtings dikwels onvervuld?

In KEUSES WAT JOU LEWE BEPAAL help Andy Stanley die leser om te verstaan waarom so baie mense die toekomspad byster raak.

Hierdie boek sal lesers nie net help om te verstaan waarom teleurstelling en spyt soveel mense se lewe oorheers nie, maar lesers ook help om die uitsondering te wees.

Dit sal lesers laat besef dat hul keuses, nie hul intensies nie, hul eindbestemming bepaal.

Deur die beginsels in KEUSES WAT JOU LEWE BEPAAL toe te pas, kan lesers bemagtig word om die pad te vind wat tot hul ideale lei.

Op hierdie manier kan onplesierige ompaaie vermy word.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431610267 / 9781431610266
Ebook
02/09/2010
Afrikaans
184 pages