Image for Asterix by die Pikte

Asterix by die Pikte

Ferri, Jean-YvesConrad, Didier(Illustrated by)Van Schalkwyk-Barrois, Sonya(Translated by)
Part of the Asterix reeks series
See all formats and editions

Asterix by die Pikte is die 35ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

Hierdie boek het vir die eerste keer van die begin af ook in Afrikaans verskyn.

Asterix en Obelix ontdek een bitter koue oggend 'n blok ys op die strand...met 'n bevrore Pikt binne-in.

Kasterolix se doepa ruk hom weer reg en die twee vriende vergesel die Pikt, MacLawaai, terug Pikteland toe om hom met sy clan en sy verloofde te vereinig.

Maar in Pikteland is alles ne plus nie. Die bose MacAber hou homself baas. Hy het 'n ooreenkoms gesluit met die Romeine, en doen alles in sy mag om as nuwe koning verkies te word.

Maar ons vriende sal wel 'n stokkie (of 'n paal?) voor sy planne steek.

Read More
Available
£10.95
Add Line Customisation
Usually dispatched within 4 weeks
Add to List
Product Details
Protea Boekhuis
1485300223 / 9781485300229
Paperback / softback
13/10/2013
South Africa
48 pages
215 x 280 mm, 500 grams
Children / Juvenile Learn More