Image for Sink

Sink

See all formats and editions

Rachel, 'n huiswerker van Mosambiek, se dogter sterf tragies onder die sorg van haar Suid-Afrikaanse werkgewers, Michelle en Chris Jordaan.

Sy word gekonfronteer met 'n onmoontlike keuse: bedank sy en keer terug na die armoede van haar geboorteland, of bly sy werk vir die mense wat verantwoordelik is vir die dood van haar kind, sodat sy haar woonplek en haar visum kan hou, en haar familie in Inhassoro in ondersteun?

Haar situasie raak selfs moeiliker wanneer sy uitvind die Jordaans verwag hul eerste kind.

Sink verken hoe drie mense van uiteenlopende agtergronde vrede kan maak met die ergste van verlies.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624081354 / 9780624081357
Ebook
01/02/2017
Afrikaans
208 pages