Image for Om tot verhaal te kom

Om tot verhaal te kom

See all formats and editions

Deur elke dag te skryf - kan jy verhalend tot verhaal komProbeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie.

Dis die wese van skryfterapie - of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind.

Hierdie boek is jou praktiese skryfgids met inspirasie uit die werk van vele skrywers en praktiese "e;Maar hoe skryf ek?"e;-wenke.

Skryfterapie is 'n bewese manier om deur verlies en trauma te werk - ongeag wat die aard of omvang van jou trauma is.

Om amper letterlik "e;tot verhaal te kom"e;- selfs al dink jy nie jy kan skryf nie.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£10.91
Product Details
LAPA Uitgewers
0799393258 / 9780799393255
eBook (EPUB)
25/03/2019
English
160 pages
Copy: 10%; print: 10%