Image for Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika: Insluitend Angola, Zambie & Malawi

Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika: Insluitend Angola, Zambie & Malawi

See all formats and editions

Suider-Afrika het byna 400 soogdierspesies - van klein skeerbekke en vlermuise tot olifante, leeus en renosters.

Die streek is ook die tuiste van baie seesoogdiere - robbe, dolfyne en walvisse - wat in kuswater en dieper water voorkom.

Hierdie nuwe uitgawe van Veldgids tot die Soogdiere van Suider-Afrika is omvattend hersien om die jongste taksonomiese beskouings weer te gee en is uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambie en Malawi voorkom.

Die gids sal help om die groot diere en ook die dikwels verwarrende verskeidenheid klein spesies uit te ken.

Benewens volledige beskrywings van elke spesie word die vernaamste uitkenningstekens, kenmerkende gedrag, voorkeurhabitat, kosvoorkeur, voortplanting en lewensduur

Read More
Available
£12.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1775842681 / 9781775842682
eBook (EPUB)
27/03/2015
Afrikaans
456 pages
Copy: 10%; print: 10%