Image for Die 25-Dag Vinnige Gewigsverliesdieet

Die 25-Dag Vinnige Gewigsverliesdieet

Abbott, JamesBrand, Louise(Translated by)
See all formats and editions

'n Gedetailleerde gesondheidsgids om liggaamsvet te verstaan en dit op 'n natuurlike manier in 25 dae of minder uit te skakel.Hierdie gids sal jou help om jou liggaam se natuurlike vermo om vet te verbrand en fiks te word, in werking te stel.Hierdie boek sal jou, op grond van harde feite en bewese wetenskap, die volgende leer:- hoe om eetlus te onderdruk- die beste gewoontes om gewig te verloor- die beste kos om gewig te verloor- die beste soort oefening om gewig te verloor- hoe om jou energie en metabolisme 'n hupstoot te gee.Indien jy meer energie wil h terwyl jy gewig verloor, is hierdie boek vir jou.

Read More
Available
£2.91
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Babelcube
1071594311 / 9781071594315
eBook (EPUB)
24/03/2021
Afrikaans
1 pages
Copy: 20%; print: 20%