Image for Duiwelsklip: Vroualleen tussen delwers en diamante

Duiwelsklip: Vroualleen tussen delwers en diamante

See all formats and editions

'n Jong, pasgeskeide vrou begin diamante delf in die ou Wes-Transvaal om die pot aan die kook te hou.

Skaars het Linda Louw haar voete gevind, of sy ontdek die skadukant van die diamantbedryf: 'n wereld van smokkelary, geheimhouding en bruin koeverte vol kontant.

Nog ontnugtering wag wanneer sy by 'n delfprojek in Angola betrokke raak.

Linda sien ook hoe hierdie blink klippies gewone mense om haar in bedrieers en leuenaars verander.

Gierigheid dreig selfs om haar eie familie te verskeur.

Te midde van dit alles moet sy die uitdagings van enkelouerskap, kleinburgerlike dorpenaars en die eerste plaasaanvalle in die distrik trotseer. - Die boek is gebaseer op die ervarings van die oudjoernalis Mika le Killian wat in die negentigerjare 'n diamantdelwer was.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624054187 / 9780624054184
Ebook
20/08/2012
South Africa
Afrikaans
220 pages