Image for Meer as Net 'N Ma: Stories En Raad Uit Die Hart Van Die Naguilklub

Meer as Net 'N Ma: Stories En Raad Uit Die Hart Van Die Naguilklub

See all formats and editions

Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af.

En dan is daar die mommy wars... Drie doodgewone ma's, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel - ma's behoort mekaar eerder te ondersteun.

En s is Die Naguilklub gebore: 'n oordeelvrye digitale ruimte waar ma's mekaar inspireer, ondersteun en raad gee. In di boek deel die stigterlede hul ouerskapervarings.

Eerlik, hartroerend, dikwels skreeusnaaks, en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624091732 / 9780624091738
Ebook
18/10/2021
Afrikaans
256 pages