Image for More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker &quote;workout&quote; sal gee

More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker &quote;workout&quote; sal gee

See all formats and editions

Hoekom kan jy nie vandag oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie?

Jy kan beslis! Want more is "Maandag" - jou oorbegin-dag!

Dit is Alette-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MORE IS MAANDAG.

AlettJohanni deel haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van 'n vrou se lewe.

Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader.

En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur met duidelike illustrasies sodat elke vrou dit kan gaan toepas.

MRE IS MAANDAG sal vroue wys hoe om die vreugde en seninge in die elkedagse lewe raak te sien.

Hierdie boek is bedoel vir elke vrou - kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, AlettJohanni.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431611182 / 9781431611188
Ebook
03/02/2014
English
168 pages