Image for Afrikaans+: Chop-Chop

Afrikaans+: Chop-Chop

See all formats and editions

Afrikaans + is 'n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is.

Riglyne vir staatskole en die IEB-skole word verskaf en daar is gratis aanlyn hulp vir elke hoofstuk beskikbaar.

Die boek is deur 'n paneel kundiges geskryf wat die uitdagings van die addisioneletaalleerder verstaan.

Dit is geskryf volgens die nuutste AWS (2017) en is moduler sodat dit maklik opgedateer kan word.

Daar is ses afdelings: begrip, taal, literatuur, mondeling, woordeskat en skryfwerk. 'n QR-kode neem leerders na 'n pasgemaakte webruimte wat gereeld opgedateer word.

Op die webruimte is daar ekstra voorbeelde en riglyne, drilwerk, en groot gedeeltes daarvan is gratis.

Read More
Available
£7.39
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639600743 / 9780639600741
eBook (EPUB)
01/06/2021
Afrikaans
160 pages
Copy: 10%; print: 10%